song lyrics / Piet Smit / Die Heiland Is Gebore lyrics  | FRen Français

Die Heiland Is Gebore lyrics

Performer Piet Smit

Die Heiland Is Gebore song lyrics by Piet Smit official

Die Heiland Is Gebore is a song in Afrikaans

Die Heiland is gebore in stille Betlehem
By blye engelsange voeg ek my hart en stem
So lief het God die wêreld gehad dat Hy Sy Seun
Sy enigste gegee het as middelaar en steun

Kom na die krip so nederig
Daar lê die Kindjie teer
Hy is die spruit van Dawid
Hy is ons liewe Heer

O hoor ons sing Heer Jesus
En neem ons loflied aan
Dis nêrens vir ons beter as om aan U sy te staan

Word U uit sondaarsliefde
‘n Kindjie swak en klein
O Jesus maak ons almal getrou aan U en rein

Wou U daaruit die Hemel op aarde by ons kom woon
Dan gee ons nou ons harte aan U o Heer as troon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Heiland Is Gebore lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid