song lyrics / Piet Smit / Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie lyrics  | FRen Français

Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie lyrics

Performer Piet Smit

Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie song lyrics by Piet Smit official

Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie is a song in Afrikaans

Here Jesus
Vanaand wil ek nie bid nie
Kan ek nie maar net stil
Hier op U skoot kom sit nie?

Sal U dan in die stilte met my praat?
En my saggies vas druk teen U bors?
Kom skink vir my in hierdie uur
U water vir my gees se dors

Here Jesus
Vanaand wil ek niks vra nie
Geen oorlogslied of las
Geen pyn wat U moet dra nie

Sal U tog in die stilte aan my raak?
My veilig toevou in U hand?
Kom bind my tog in hierdie uur
Aan U vas met 'n diepe liefdesband

Here Jesus
Ek wil U nie ophou prys nie
Sal ek nie dankbaar sing
Oor die guns wat U bewys nie

Sal U dis, nou my liedjie hoor
Want ek het iets wat ek vir U wil sê
Om by U te wees in hierdie uur
Is al wat ek ooit sal wil hê

Here Jesus
Vanaand wil ek nie bid nie
Wil U nie ook net hier in my hart
En U Gees by my kom sit nie?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid