paroles de chanson / Piet Smit parole / Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie par Piet Smit lyrics officiel

Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie est une chanson en Afrikaans

Here Jesus
Vanaand wil ek nie bid nie
Kan ek nie maar net stil
Hier op U skoot kom sit nie?

Sal U dan in die stilte met my praat?
En my saggies vas druk teen U bors?
Kom skink vir my in hierdie uur
U water vir my gees se dors

Here Jesus
Vanaand wil ek niks vra nie
Geen oorlogslied of las
Geen pyn wat U moet dra nie

Sal U tog in die stilte aan my raak?
My veilig toevou in U hand?
Kom bind my tog in hierdie uur
Aan U vas met 'n diepe liefdesband

Here Jesus
Ek wil U nie ophou prys nie
Sal ek nie dankbaar sing
Oor die guns wat U bewys nie

Sal U dis, nou my liedjie hoor
Want ek het iets wat ek vir U wil sê
Om by U te wees in hierdie uur
Is al wat ek ooit sal wil hê

Here Jesus
Vanaand wil ek nie bid nie
Wil U nie ook net hier in my hart
En U Gees by my kom sit nie?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la calculatrice
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole en haut du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid