song lyrics / Piet Smit / U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie lyrics  | FRen Français

U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie lyrics

Performers Piet SmitJan de WetLisbé VisserWanda De Kock

U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie song lyrics by Piet Smit official

U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie is a song in Afrikaans

U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie
Wie word daardeur nie diep getref?
Niks anders bring vir ons die heil nie
Ons wil ons hart tot U verhef

Aan U alleen ons dank en ere
U wat ons in U liefde lei
U sal ons nooit vergeet nie, Here
U wil ons in u waarheid lei

U is die Heer wat ons gemaak het
Voor U kom ons, U skepsels staan
U is die Heer wat steeds gewaak het
Deur wie ons gans en al bestaan

U bring in ons gemoed die vrede
U sterk ons gees met nuwe krag
U gee U lig ook oor ons rede
Dis U van wie ons heil verwag

Sou ek o Heer U nie vereer nie
Sou ek U goedheid nie verstaan
Sou U my raad gee ek nie leer nie
Dié weg wat U my wys nie gaan

Nee, Heer, U rig my wil en strewe
U Woord bly my gedurig by
Vul met U liefde ook my lewe
Om my in alles U te wy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol at the top of the cross
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid