paroles de chanson / Piet Smit parole / U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie lyrics  | ENin English

Paroles de U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie

Interprètes Piet SmitJan de WetLisbé VisserWanda De Kock

Paroles de la chanson U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie par Piet Smit lyrics officiel

U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie est une chanson en Afrikaans

U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie
Wie word daardeur nie diep getref?
Niks anders bring vir ons die heil nie
Ons wil ons hart tot U verhef

Aan U alleen ons dank en ere
U wat ons in U liefde lei
U sal ons nooit vergeet nie, Here
U wil ons in u waarheid lei

U is die Heer wat ons gemaak het
Voor U kom ons, U skepsels staan
U is die Heer wat steeds gewaak het
Deur wie ons gans en al bestaan

U bring in ons gemoed die vrede
U sterk ons gees met nuwe krag
U gee U lig ook oor ons rede
Dis U van wie ons heil verwag

Sou ek o Heer U nie vereer nie
Sou ek U goedheid nie verstaan
Sou U my raad gee ek nie leer nie
Dié weg wat U my wys nie gaan

Nee, Heer, U rig my wil en strewe
U Woord bly my gedurig by
Vul met U liefde ook my lewe
Om my in alles U te wy
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole à droite du coeur
3| symbole à droite de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid