song lyrics / Piet Smit / Splinterruit lyrics  | FRen Français

Splinterruit lyrics

Performer Piet Smit

Splinterruit song lyrics by Piet Smit official

Splinterruit is a song in Afrikaans

My oë is 'n splinterruit wat bly weerkaats, al kyk ek uit
En ewebeelde dwaal verby, maar dra onwetend iets van my

Maar ek kan sing as ander vlug
Voor werwelwind en bliksemlig
Want deur die krake in die nag
Sien ek 'n helder, nuwe dag

Die oë is 'n splinterruit dus moet jy leer om skerp te kyk
Wie meen jy's blind doen onbewus dit wat presies wys wat hy is

Maar ek kan sien as sieners tas
Na iets wat is en altyd was
Want hoor die reën en wind praat saam
En in die kranse dreun 'n naam

My oë is 'n splinterrruit wat bly weerkaats, al kyk ek uit
En skewe beelde hink verby maar word onwetend deel van mym

Maar ek sal klim en hoër beur selfs doringtakke gryp en skeur
Want op die berg
Se ruwe rug
Is môre ver, maar reeds in sig

Maar op die berg se ruwe rug
Is môre ver, maar reeds in sig
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Splinterruit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid