song lyrics / Piet Smit / Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus lyrics  | FRen Français

Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus lyrics

Performer Piet Smit

Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus song lyrics by Piet Smit official

Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus is a song in Afrikaans

Saggies en teer is die roepstem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag aan die deur van ons harte
Wag daar vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Waarom dan uitstel wyl die Heiland so pleit
Pleit daar vir jou en vir my
Waarom dan wag en verwerp al Sy goedheid
Goedheid vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Dink aan Sy liefde wat Hy ons beloof het
Liefde vir jou en vir my
Hy skenk vergifnis hoe groot ook ons sonde
Skenk dit vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid