paroles de chanson / Piet Smit parole / Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus par Piet Smit lyrics officiel

Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus est une chanson en Afrikaans

Saggies en teer is die roepstem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag aan die deur van ons harte
Wag daar vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Waarom dan uitstel wyl die Heiland so pleit
Pleit daar vir jou en vir my
Waarom dan wag en verwerp al Sy goedheid
Goedheid vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Dink aan Sy liefde wat Hy ons beloof het
Liefde vir jou en vir my
Hy skenk vergifnis hoe groot ook ons sonde
Skenk dit vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole à gauche de l'horloge
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid