song lyrics / Piet Smit / Praat Ek Mense, Eng'Letale lyrics  | FRen Français

Praat Ek Mense, Eng'Letale lyrics

Performers Piet SmitJan de WetLisbé VisserWanda De Kock

Praat Ek Mense, Eng'Letale song lyrics by Piet Smit official

Praat Ek Mense, Eng'Letale is a song in Afrikaans

Praat ek mense, eng'le tale
Maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole
Klanke sonder melodie
Al kan ek geheime uitlê
Berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis, sonder liefde is ek niks

Sonder liefde sal my gawes
Al my ywer my nie baat
Net die liefde, onbaatsugtig
Bly oorwin met goed, die kwaad
Onreg kan dit nie verdra nie
Dit is met die waarheid bly
Deur vergiffenis, hoop verwagting, kom
Die beste in ons vry

Al die tale, profesieë
Met die tyd gaan dit verby
Net die liefde, die volmaakte
Kom en sal vir altyd bly
Want geloof gee troos en rigting
Na die toekoms reik die hoop
Liefde is en bly die grootste, liefde sluit die lewe oop
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Praat Ek Mense, Eng'Letale lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the left of the clock
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid