paroles de chanson / Piet Smit parole / Praat Ek Mense, Eng'Letale lyrics  | ENin English

Paroles de Praat Ek Mense, Eng'Letale

Interprètes Piet SmitJan de WetLisbé VisserWanda De Kock

Paroles de la chanson Praat Ek Mense, Eng'Letale par Piet Smit lyrics officiel

Praat Ek Mense, Eng'Letale est une chanson en Afrikaans

Praat ek mense, eng'le tale
Maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole
Klanke sonder melodie
Al kan ek geheime uitlê
Berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis, sonder liefde is ek niks

Sonder liefde sal my gawes
Al my ywer my nie baat
Net die liefde, onbaatsugtig
Bly oorwin met goed, die kwaad
Onreg kan dit nie verdra nie
Dit is met die waarheid bly
Deur vergiffenis, hoop verwagting, kom
Die beste in ons vry

Al die tale, profesieë
Met die tyd gaan dit verby
Net die liefde, die volmaakte
Kom en sal vir altyd bly
Want geloof gee troos en rigting
Na die toekoms reik die hoop
Liefde is en bly die grootste, liefde sluit die lewe oop
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Praat Ek Mense, Eng'Letale

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole en bas du pouce en l'air
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid