song lyrics / Piet Smit / Ou oom Noag bou die ark lyrics  | FRen Français

Ou oom Noag bou die ark lyrics

Performer Piet Smit

Ou oom Noag bou die ark song lyrics by Piet Smit official

Ou oom Noag bou die ark is a song in Afrikaans

Ou oom Noag bou die ark want God het so gesê
Oom Noag moes die diere red want dis wat God wou hê
Die olifant en die krokodil die seekooi en die buffelbul
Die bok en die skaap en die langstert aap
Ou oom Noag wonder toe waar gaan die diere lê?

Oom Noag klim toe in sy ark en daar begin dit reën
Die water styg want dit sous veertig dae aaneen
Die kameelperd en dit witborskraai
Die hond en die kat en die papagaai
Die koedoe en die spreeu en die maanhaar leeu
Ou oom Noag was so bly God het hom geseën

Ooh Noag land op Ararat daar op die berg so hoog
Die diere klim toe almal uit en sien die reënboog
Die renoster en die likkewan die jakkals en die bobbejaan
Die bokkie en die muis en die groot volstruis
Ou oom Noag was toe bly die aarde was weer droog
God gee die reënboog
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ou oom Noag bou die ark lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the top of the clock
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid