paroles de chanson / Piet Smit parole / Ou oom Noag bou die ark lyrics  | ENin English

Paroles de Ou oom Noag bou die ark

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Ou oom Noag bou die ark par Piet Smit lyrics officiel

Ou oom Noag bou die ark est une chanson en Afrikaans

Ou oom Noag bou die ark want God het so gesê
Oom Noag moes die diere red want dis wat God wou hê
Die olifant en die krokodil die seekooi en die buffelbul
Die bok en die skaap en die langstert aap
Ou oom Noag wonder toe waar gaan die diere lê?

Oom Noag klim toe in sy ark en daar begin dit reën
Die water styg want dit sous veertig dae aaneen
Die kameelperd en dit witborskraai
Die hond en die kat en die papagaai
Die koedoe en die spreeu en die maanhaar leeu
Ou oom Noag was so bly God het hom geseën

Ooh Noag land op Ararat daar op die berg so hoog
Die diere klim toe almal uit en sien die reënboog
Die renoster en die likkewan die jakkals en die bobbejaan
Die bokkie en die muis en die groot volstruis
Ou oom Noag was toe bly die aarde was weer droog
God gee die reënboog
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ou oom Noag bou die ark

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du smiley
2| symbole à gauche du téléviseur
3| symbole en haut du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid