song lyrics / Piet Smit / O Die Goeie Tyding lyrics  | FRen Français

O Die Goeie Tyding lyrics

Performer Piet Smit

O Die Goeie Tyding song lyrics by Piet Smit official

O Die Goeie Tyding is a song in Afrikaans

O die goeie tyding o die blye tyding
Helder klink dit met Kersfeestyd
Diep was ons verlore Christus is gebore
Juig dan, almal jubel oor die saligheid

O die goeie tyding o die blye tyding
Kom met krag in die Kersfeestyd
Hy die Hemelkoning maak by mense woning
Hy, gebore in die volheid van die tyd

O die goeie tyding o die blye tyding
Oral hoor ons dis Kersfeestyd
Blye jubelkore loof die kind, gebore
Juig nou mensdom prys Hom tot in ewigheid
Juig nou mensdom prys Hom tot in ewigheid
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for O Die Goeie Tyding lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol at the top of the camera
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid