paroles de chanson / Piet Smit parole / O Die Goeie Tyding lyrics  | ENin English

Paroles de O Die Goeie Tyding

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson O Die Goeie Tyding par Piet Smit lyrics officiel

O Die Goeie Tyding est une chanson en Afrikaans

O die goeie tyding o die blye tyding
Helder klink dit met Kersfeestyd
Diep was ons verlore Christus is gebore
Juig dan, almal jubel oor die saligheid

O die goeie tyding o die blye tyding
Kom met krag in die Kersfeestyd
Hy die Hemelkoning maak by mense woning
Hy, gebore in die volheid van die tyd

O die goeie tyding o die blye tyding
Oral hoor ons dis Kersfeestyd
Blye jubelkore loof die kind, gebore
Juig nou mensdom prys Hom tot in ewigheid
Juig nou mensdom prys Hom tot in ewigheid
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de O Die Goeie Tyding

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la maison
2| symbole en bas du casque
3| symbole en haut de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid