song lyrics / Piet Smit / Naby U lyrics  | FRen Français

Naby U lyrics

Performer Piet Smit

Naby U song lyrics by Piet Smit official

Naby U is a song in Afrikaans

Naby U kom daar vrede in my hart
Naby U is ek vry
Naby U kan die oorvloed in my blom
Want alles wat ek nodig het is in U hand en naby U te kry

Naby U is dit kalm in my gees
Naby U raak ek stil
Naby U klink die fluister van U stem
Sien ek die pad wat ek moet loop, hoor ek die leiding van U wil

Naby U sing my hart 'n lied van lof
Naby U kan ek bly staan
Naby U sal ek vir altyd wil bly kies
Om my oë op U te hou en altyd nader aan U te gaan

Want hoe heftiger die storm, hoe stywer hou U hand
Hoe listiger die vyand, hoe meer kies U my kant
Hoe groter ook my hartseer, hoe meer die hulp van bo
Hoe nader aan U hart, hoe duideliker die liefde in U oë

Naby U kniel ek nederig in gebed
Naby U stil in U Gees
Naby U spreek die lewe van U Woord
En sou ek net een keuse hê, sou ek altyd baie naby U wil wees

Naby U
Naby U
Naby U
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Naby U lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid