song lyrics / Piet Smit / Maria Vir Jou lyrics  | FRen Français

Maria Vir Jou lyrics

Performer Piet Smit

Maria Vir Jou song lyrics by Piet Smit official

Maria Vir Jou is a song in Afrikaans

Maria vir jou
Was die seer soveel dieper
Die rou in jou hart
Het vêr meer geëis, want so min van ons
Ken die pyn van 'n ma
Waar sy staan voor haar seun
Wreed vermink aan 'n kruis

Maria vir jou
Was die straf soveel groter
Toe jy opkyk in Sy oë
En jy sien hoe Hy ly, en jy staan verslae
Jy bid stil deur jou trane
Want eers baie lank daarna
Was Sy lyding verby

Maar Maria ook vir jou
Het die bloed uit Sy wonde
Genesing gebring
Al jou sonde betaal, want al was jy Sy ma
Was jy as mens ook verlore
Maar nou kan jy weet
Hy gaan jou ook kom haal

Ja, Maria vir jou
Wag daar ewige vreugde
Losgekoop uit jou smart
Deur die bloed van jou Seun en daar's 'n groot bruilofsmaal
In die hemel berei
Daar's jy en Jesus jou Here
Vir ewig weer een

Daar's 'n groot bruilofsmaal
In die hemel berei
Daar's jy by Jesus jou Here
En vir ewig weer vry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Maria Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid