song lyrics / Piet Smit / Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics  | FRen Français

Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics

Performer Piet Smit

Laat Ons Skyn Vir Jesus song lyrics by Piet Smit official

Laat Ons Skyn Vir Jesus is a song in Afrikaans

Laat ons skyn vir Jesus met 'n helder glans
Skitter soos die sterre aan die Hemelkrans
In die donker wêreld skyn daarin skyn
Laat ons skyn vir Jesus o skyn dan skyn

Laat ons skyn vir Jesus waar ons gaan of kom
As ons lig verduister rig die oog op Hom
Uit die Hemel sien Hy op ons neer
Laat ons skyn vir Jesus slegs tot Sy eer

Laat die lig dan val op almal om ons heen
Wys die weg na Jesus vir die hart wat ween
In die nag van kommer sonde of pyn
Bring ons so verligting o skyn dan skyn

Laat ons skyn vir Jesus waar ons gaan of kom
As ons lig verduister rig die oog op Hom
Uit die Hemel sien Hy op ons neer
Laat ons skyn vir Jesus slegs tot Sy eer

Laat die lig dan val op almal om ons heen
Wys die weg na Jesus vir die hart wat ween
In die nag van kommer sonde of pyn
Bring ons so verligting o skyn dan skyn
Bring ons so verligting o skyn dan skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid