paroles de chanson / Piet Smit parole / Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Laat Ons Skyn Vir Jesus

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Laat Ons Skyn Vir Jesus par Piet Smit lyrics officiel

Laat Ons Skyn Vir Jesus est une chanson en Afrikaans

Laat ons skyn vir Jesus met 'n helder glans
Skitter soos die sterre aan die Hemelkrans
In die donker wêreld skyn daarin skyn
Laat ons skyn vir Jesus o skyn dan skyn

Laat ons skyn vir Jesus waar ons gaan of kom
As ons lig verduister rig die oog op Hom
Uit die Hemel sien Hy op ons neer
Laat ons skyn vir Jesus slegs tot Sy eer

Laat die lig dan val op almal om ons heen
Wys die weg na Jesus vir die hart wat ween
In die nag van kommer sonde of pyn
Bring ons so verligting o skyn dan skyn

Laat ons skyn vir Jesus waar ons gaan of kom
As ons lig verduister rig die oog op Hom
Uit die Hemel sien Hy op ons neer
Laat ons skyn vir Jesus slegs tot Sy eer

Laat die lig dan val op almal om ons heen
Wys die weg na Jesus vir die hart wat ween
In die nag van kommer sonde of pyn
Bring ons so verligting o skyn dan skyn
Bring ons so verligting o skyn dan skyn
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Laat Ons Skyn Vir Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du casque
2| symbole en haut du nuage
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid