song lyrics / Piet Smit / Kom Alle Getroues lyrics  | FRen Français

Kom Alle Getroues lyrics

Performer Piet Smit

Kom Alle Getroues song lyrics by Piet Smit official

Kom Alle Getroues is a song in Afrikaans

Kom alle getroues
Vrolik en vol vreugde
O kom in die gees nou na Betlehem
Loof daardie Kindjie
Tot ons heil gebore

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Voor Jesus die Heer

'n Kind is gebore
Loof die God van liefde
Hy kom ons verlos
Hy is wonderbaar

Raadsman en sterke
God en vors van vrede

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Voor Jesus die Heer

Kom lofsing die Here
Want Hy is ons Koning
Vir ons word Hy mens
En oorwin die dood

Hy heers met reg in
Die Hemel en op aarde

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Voor Jesus die Heer

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Voor Jesus die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Alle Getroues lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol at the top of the television
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid