paroles de chanson / Piet Smit parole / Kom Alle Getroues lyrics  | ENin English

Paroles de Kom Alle Getroues

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Kom Alle Getroues par Piet Smit lyrics officiel

Kom Alle Getroues est une chanson en Afrikaans

Kom alle getroues
Vrolik en vol vreugde
O kom in die gees nou na Betlehem
Loof daardie Kindjie
Tot ons heil gebore

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Voor Jesus die Heer

'n Kind is gebore
Loof die God van liefde
Hy kom ons verlos
Hy is wonderbaar

Raadsman en sterke
God en vors van vrede

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Voor Jesus die Heer

Kom lofsing die Here
Want Hy is ons Koning
Vir ons word Hy mens
En oorwin die dood

Hy heers met reg in
Die Hemel en op aarde

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Voor Jesus die Heer

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Voor Jesus die Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kom Alle Getroues

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la calculatrice
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à droite du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid