song lyrics / Piet Smit / Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics  | FRen Français

Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics

Performer Piet Smit

Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus song lyrics by Piet Smit official

Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus is a song in Afrikaans

Jesus min my salig lot
Dit leer ek uit die Woord van God
Al is ek ook swak en blind
Nogtans noem Hy my Sy kind

Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ek weet dit uit God's Woord

Jesus min my, Hy bly my
Op my pelgrimsreis naby
As ek Hom opreg bemin
Lei Hy my Sy Hemel in

Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ek weet dit uit God's Woord

Laat ons skyn vir Jesus met 'n helder glans
Skitter soos die sterre aan die Hemelkrans
In die donker wêreld, skyn, daarin, skyn
Jy in jou klein hoekie en ek in myn

Laat ons skyn vir Jesus waar ons gaan of kom
As ons lig verduister, rig die oog op Hom
Uit die Hemel sien Hy, hulp ons mee
Laat ons skyn vir Jesus slegs vir Sy eer

Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ek weet dit uit God's Woord
Ek weet dit uit God's Woord
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid