paroles de chanson / Piet Smit parole / Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus par Piet Smit lyrics officiel

Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus est une chanson en Afrikaans

Jesus min my salig lot
Dit leer ek uit die Woord van God
Al is ek ook swak en blind
Nogtans noem Hy my Sy kind

Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ek weet dit uit God's Woord

Jesus min my, Hy bly my
Op my pelgrimsreis naby
As ek Hom opreg bemin
Lei Hy my Sy Hemel in

Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ek weet dit uit God's Woord

Laat ons skyn vir Jesus met 'n helder glans
Skitter soos die sterre aan die Hemelkrans
In die donker wêreld, skyn, daarin, skyn
Jy in jou klein hoekie en ek in myn

Laat ons skyn vir Jesus waar ons gaan of kom
As ons lig verduister, rig die oog op Hom
Uit die Hemel sien Hy, hulp ons mee
Laat ons skyn vir Jesus slegs vir Sy eer

Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ja, Jesus min my
Ek weet dit uit God's Woord
Ek weet dit uit God's Woord
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jesus Min My Salig Lot / Laat Ons Skyn Vir Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'horloge
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole en bas du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid