song lyrics / Piet Smit / Herders Op Die Ope Velde lyrics  | FRen Français

Herders Op Die Ope Velde lyrics

Performer Piet Smit

Herders Op Die Ope Velde song lyrics by Piet Smit official

Herders Op Die Ope Velde is a song in Afrikaans

Herders op die ope velde het dié nag die eng'lekoor
Met die blye evangelie uit die hemel aangehoor

Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste heem'le
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste hemele

Met hul harte vol van vreugde praat hul van die Jesuskind
Herder vir die mens op aarde wat verdwaaldes soek en vind

Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste heem'le
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste hemele

Ere in die hoogste hemel klink dit nou die wêreld deur
Liefde, vrede, welbehae, daal in Jesus tot ons neer

Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste heem'le
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste hemele

(Gloria) In excelsis Deo
Gloria in excelsis Deo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Herders Op Die Ope Velde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol to the right of the helmet
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid