paroles de chanson / Piet Smit parole / Herders Op Die Ope Velde lyrics  | ENin English

Paroles de Herders Op Die Ope Velde

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Herders Op Die Ope Velde par Piet Smit lyrics officiel

Herders Op Die Ope Velde est une chanson en Afrikaans

Herders op die ope velde het dié nag die eng'lekoor
Met die blye evangelie uit die hemel aangehoor

Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste heem'le
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste hemele

Met hul harte vol van vreugde praat hul van die Jesuskind
Herder vir die mens op aarde wat verdwaaldes soek en vind

Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste heem'le
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste hemele

Ere in die hoogste hemel klink dit nou die wêreld deur
Liefde, vrede, welbehae, daal in Jesus tot ons neer

Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste heem'le
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God, in die hoogste hemele

(Gloria) In excelsis Deo
Gloria in excelsis Deo
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Herders Op Die Ope Velde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole en bas du smiley
3| symbole à gauche de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid