song lyrics / Piet Smit / Ek is altyd hier by jou lyrics  | FRen Français

Ek is altyd hier by jou lyrics

Performer Piet Smit

Ek is altyd hier by jou song lyrics by Piet Smit official

Ek is altyd hier by jou is a song in Afrikaans

Ek weet jy is verstote
Ek weet jy voel alleen
Daar's geen lig in jou donker nie
Dis of die wêreld op jou leun

Maar al is jy ook hoe eensaam
Moet jy net onthou
Maak nie saak hoe groot jou sonde nie
Ek is altyd hier by jou

En as Ek klop moet jy net oopmaak
Dis al wat Ek jou vra
As jy My in jou hart sal toelaat
Sal Ek jou las help dra

En as dit voel of Ek te vêr is
Moet jy net onthou
Maak nie saak hoe vêr jy dwaal nie kind
Ek is altyd hier by jou

Die omvang van my liefde
Het Ek reeds aan jou bewys
Met My lyding en My sterwe
In jou plek aan die kruis

Onthou ook My belofte
Dat My Gees by jou sal bly
Tot Ek terug kom op die wolke
En jou veilig hou by My

Maar gaan nou uit en werk vir My
Dra die kruis in My naam
Waar jy ook al heen mag gaan
Ek gaan orals saam

En al is jou pad soms moeilik
Moet jy altyd net onthou
Maak nie saak hoeveel keer jy struikel nie
Ek is altyd hier by jou
Maak nie saak hoeveel keer jy struikel nie
Ek is altyd hier by jou
Ek is altyd hier by jou
Ek is altyd hier by jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek is altyd hier by jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the right of the television
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid