paroles de chanson / Piet Smit parole / Ek is altyd hier by jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek is altyd hier by jou

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Ek is altyd hier by jou par Piet Smit lyrics officiel

Ek is altyd hier by jou est une chanson en Afrikaans

Ek weet jy is verstote
Ek weet jy voel alleen
Daar's geen lig in jou donker nie
Dis of die wêreld op jou leun

Maar al is jy ook hoe eensaam
Moet jy net onthou
Maak nie saak hoe groot jou sonde nie
Ek is altyd hier by jou

En as Ek klop moet jy net oopmaak
Dis al wat Ek jou vra
As jy My in jou hart sal toelaat
Sal Ek jou las help dra

En as dit voel of Ek te vêr is
Moet jy net onthou
Maak nie saak hoe vêr jy dwaal nie kind
Ek is altyd hier by jou

Die omvang van my liefde
Het Ek reeds aan jou bewys
Met My lyding en My sterwe
In jou plek aan die kruis

Onthou ook My belofte
Dat My Gees by jou sal bly
Tot Ek terug kom op die wolke
En jou veilig hou by My

Maar gaan nou uit en werk vir My
Dra die kruis in My naam
Waar jy ook al heen mag gaan
Ek gaan orals saam

En al is jou pad soms moeilik
Moet jy altyd net onthou
Maak nie saak hoeveel keer jy struikel nie
Ek is altyd hier by jou
Maak nie saak hoeveel keer jy struikel nie
Ek is altyd hier by jou
Ek is altyd hier by jou
Ek is altyd hier by jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek is altyd hier by jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole à gauche de la cible
3| symbole en bas de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid