song lyrics / Piet Smit / Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom lyrics  | FRen Français

Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom lyrics

Performers Piet SmitJan de WetLisbé VisserWanda De Kock

Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom song lyrics by Piet Smit official

Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom is a song in Afrikaans

Ek sien 'n nuwe hemel kom
‘n Aarde nuut en vry
Die see en al wat skei verdwyn
God self kom by ons bly

'n Nuwe stad Jerusalem
Daal uit die Hemel neer
Skoon soos 'n bruid in heerlikheid
Geliefde van die Heer

Die Heer droog al die trane af
Verby is droefheid dood
Ja, pyn en smart wyk uit die hart
Ons moeite, angs en nood

Kyk ek maak alles nuut sê God
Laat hom wat dors het, kom
En hy sal vind hy is My kind
Ek is 'n God vir hom

Oorwinnaars sal ons alles erf
En drink uit die fontein
Van lewenswater heerlik rein
En God sal oor ons skyn
En God sal oor ons skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the bulb
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid