paroles de chanson / Piet Smit parole / Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

Interprètes Piet SmitJan de WetLisbé VisserWanda De Kock

Paroles de la chanson Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom par Piet Smit lyrics officiel

Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom est une chanson en Afrikaans

Ek sien 'n nuwe hemel kom
‘n Aarde nuut en vry
Die see en al wat skei verdwyn
God self kom by ons bly

'n Nuwe stad Jerusalem
Daal uit die Hemel neer
Skoon soos 'n bruid in heerlikheid
Geliefde van die Heer

Die Heer droog al die trane af
Verby is droefheid dood
Ja, pyn en smart wyk uit die hart
Ons moeite, angs en nood

Kyk ek maak alles nuut sê God
Laat hom wat dors het, kom
En hy sal vind hy is My kind
Ek is 'n God vir hom

Oorwinnaars sal ons alles erf
En drink uit die fontein
Van lewenswater heerlik rein
En God sal oor ons skyn
En God sal oor ons skyn
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole en haut de l'enveloppe
3| symbole à gauche du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid