song lyrics / Piet Smit / Drie bobbejaantjies lyrics  | FRen Français

Drie bobbejaantjies lyrics

Performer Piet Smit

Drie bobbejaantjies song lyrics by Piet Smit official

Drie bobbejaantjies is a song in Afrikaans

Drie bobbejaantjies speel op die dam se wal
Drie bobbejaantjies speel op die dam se wal
Maar as een bobbejaantjie die water in sou val
Is daar twee bobbejaantjies op die dam se wal

Twee bobbejaantjies speel op die dam se wal
Twee bobbejaantjies speel op die dam se wal
Maar as nog 'n bobbejaantjie die water in sou val
Is daar net een bobbejaantjie op die dam se wal

Een bobbejaantjie speel op die dam se wal
Een bobbejaantjie speel op die dam se wal
Maar as die laaste bobbejaantjie ook in die water in sou val
Swem al drie bobbejaantjies lekker langs die wal
Toe klouter die bobbejaantjies weer terug op die wal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Drie bobbejaantjies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid