paroles de chanson / Piet Smit parole / Drie bobbejaantjies lyrics  | ENin English

Paroles de Drie bobbejaantjies

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Drie bobbejaantjies par Piet Smit lyrics officiel

Drie bobbejaantjies est une chanson en Afrikaans

Drie bobbejaantjies speel op die dam se wal
Drie bobbejaantjies speel op die dam se wal
Maar as een bobbejaantjie die water in sou val
Is daar twee bobbejaantjies op die dam se wal

Twee bobbejaantjies speel op die dam se wal
Twee bobbejaantjies speel op die dam se wal
Maar as nog 'n bobbejaantjie die water in sou val
Is daar net een bobbejaantjie op die dam se wal

Een bobbejaantjie speel op die dam se wal
Een bobbejaantjie speel op die dam se wal
Maar as die laaste bobbejaantjie ook in die water in sou val
Swem al drie bobbejaantjies lekker langs die wal
Toe klouter die bobbejaantjies weer terug op die wal
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Drie bobbejaantjies

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la calculatrice
2| symbole à droite de l'enveloppe
3| symbole à droite du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid