song lyrics / Piet Smit / Die liedjie van die voëltjies lyrics  | FRen Français

Die liedjie van die voëltjies lyrics

Performer Piet Smit

Die liedjie van die voëltjies song lyrics by Piet Smit official

Die liedjie van die voëltjies is a song in Afrikaans

As jy mooi luister na die klanke in die tuin
Dan hoor jy die voëltjie koor
Soms is daar 'n Piet-my-vrou voëltjie wat ook sy liedjie laat hoor

En hy sê Piet-my-vrou
As die son op kom en Piet-my-vrou deur die dag
Piet-my-vrou as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam

As jy mooi luister na die klanke in die tuin
Dan hoor jy die voëltjie koor
Soms is daar 'n klein tortelduifie wat ook haar sagte liedjie laat hoor

En sy sê koek-koer-doek
As die son op kom en koek-koer-doek deur die dag
Koek-koer-doek as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam

As jy mooi luister na die klanke in die tuin
Dan hoor jy die voëltjie koor
Soms is daar 'n groot ou Hadida wat ook sy harde lied laat hoor

En hy sê ha-ha-ha
As die son op kom en ha-ha-ha deur die dag
Ha-ha-ha as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam

En hulle sing Piet-my-vrou
As die son op kom en koek-koer-doek deur die dag
Ha-ha-ha as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam

En hulle sing Piet-my-vrou
As die son op kom en koek-koer-doek deur die dag
Ha-ha-ha as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam
Die hele voëltjie koor sing saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die liedjie van die voëltjies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid