paroles de chanson / Piet Smit parole / Die liedjie van die voëltjies lyrics  | ENin English

Paroles de Die liedjie van die voëltjies

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Die liedjie van die voëltjies par Piet Smit lyrics officiel

Die liedjie van die voëltjies est une chanson en Afrikaans

As jy mooi luister na die klanke in die tuin
Dan hoor jy die voëltjie koor
Soms is daar 'n Piet-my-vrou voëltjie wat ook sy liedjie laat hoor

En hy sê Piet-my-vrou
As die son op kom en Piet-my-vrou deur die dag
Piet-my-vrou as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam

As jy mooi luister na die klanke in die tuin
Dan hoor jy die voëltjie koor
Soms is daar 'n klein tortelduifie wat ook haar sagte liedjie laat hoor

En sy sê koek-koer-doek
As die son op kom en koek-koer-doek deur die dag
Koek-koer-doek as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam

As jy mooi luister na die klanke in die tuin
Dan hoor jy die voëltjie koor
Soms is daar 'n groot ou Hadida wat ook sy harde lied laat hoor

En hy sê ha-ha-ha
As die son op kom en ha-ha-ha deur die dag
Ha-ha-ha as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam

En hulle sing Piet-my-vrou
As die son op kom en koek-koer-doek deur die dag
Ha-ha-ha as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam

En hulle sing Piet-my-vrou
As die son op kom en koek-koer-doek deur die dag
Ha-ha-ha as die son weer ondergaan
En al die ander voëltjies sing saam
Die hele voëltjie koor sing saam
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die liedjie van die voëltjies

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du téléviseur
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole à gauche du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid