song lyrics / Piet Smit / Die Lam Van Die Doring-Kroon lyrics  | FRen Français

Die Lam Van Die Doring-Kroon lyrics

Performer Piet Smit

Die Lam Van Die Doring-Kroon song lyrics by Piet Smit official

Die Lam Van Die Doring-Kroon is a song in Afrikaans

Hy, die een sonder sonde
Bly getrou tot in die dood
Want aan die kruis gee Hy Sy lewe

En soos Sy liggaam aan die kruishout skeur
Skeur die voorhang middeldeur
Om vir die wêreld 'n pad na God te baan

Vir elk een wat in duister dwaal
Het Jesus met Sy bloed betaal
Dat ons in Sy lig
Voor die Vader kan staan

Ons moet onsself net aan Hom oorgee
Alles totaal in Sy beheer
Want net in sterwe kan ons lewe
Dis wat die Bybel ons leer

Sy liefde sal jou beskerm
Sy hand sal jou veilig hou
En bewaar teen die storms van die tyd

Die offer wat God bepaal het is die prys
Wat Hy betaal het
Alles en vir almal
Tot in ewigheid

As ons ons wil tog net wil neerlê
Hom vra dat Hy ons las help dra
As ons Sy liefde net wil uitdeel
Dis al wat die Here van ons vra

Sy Naam sal ons vesting wees
Sy woord sal ons wapen wees
En deur geloof kan ons staan in die stryd

Hy het met Sy bloed betaal
Op die wolke gaan Hy ons kom haal
Om saam met Hom te wees
Tot in ewigheid

Die Lam van die doring-kroon
Sit nou by God op Sy hemel troon
Daar sal Hy heers tot in ewigheid
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Lam Van Die Doring-Kroon lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the right of the heart
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid