paroles de chanson / Piet Smit parole / Die Lam Van Die Doring-Kroon lyrics  | ENin English

Paroles de Die Lam Van Die Doring-Kroon

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Die Lam Van Die Doring-Kroon par Piet Smit lyrics officiel

Die Lam Van Die Doring-Kroon est une chanson en Afrikaans

Hy, die een sonder sonde
Bly getrou tot in die dood
Want aan die kruis gee Hy Sy lewe

En soos Sy liggaam aan die kruishout skeur
Skeur die voorhang middeldeur
Om vir die wêreld 'n pad na God te baan

Vir elk een wat in duister dwaal
Het Jesus met Sy bloed betaal
Dat ons in Sy lig
Voor die Vader kan staan

Ons moet onsself net aan Hom oorgee
Alles totaal in Sy beheer
Want net in sterwe kan ons lewe
Dis wat die Bybel ons leer

Sy liefde sal jou beskerm
Sy hand sal jou veilig hou
En bewaar teen die storms van die tyd

Die offer wat God bepaal het is die prys
Wat Hy betaal het
Alles en vir almal
Tot in ewigheid

As ons ons wil tog net wil neerlê
Hom vra dat Hy ons las help dra
As ons Sy liefde net wil uitdeel
Dis al wat die Here van ons vra

Sy Naam sal ons vesting wees
Sy woord sal ons wapen wees
En deur geloof kan ons staan in die stryd

Hy het met Sy bloed betaal
Op die wolke gaan Hy ons kom haal
Om saam met Hom te wees
Tot in ewigheid

Die Lam van die doring-kroon
Sit nou by God op Sy hemel troon
Daar sal Hy heers tot in ewigheid
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Lam Van Die Doring-Kroon

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la valise
2| symbole en bas du smiley
3| symbole à droite de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid