song lyrics / Piet Smit / Daar's 'n Dierbare Kruis lyrics  | FRen Français

Daar's 'n Dierbare Kruis lyrics

Performer Piet Smit

Daar's 'n Dierbare Kruis song lyrics by Piet Smit official

Daar's 'n Dierbare Kruis is a song in Afrikaans

Daar's 'n dierbare kruis waar my Heiland bewys
Die liefde wat Hy vir my het
Daar is alles voldaan en die vyand verslaan
Daar word ek van sonde gered

By die kruis, by die kruis wil ek bly
Tot die stryd hier benee is volstry
Tot ek eens in die Hemel sal woon
Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

By die dierbare kruis sal ons loflied verrys
Tot eenmaal daarbo om die troon
Want eens is ons tuis in die Vader se huis
Dan wissel ons kruis met 'n kroon

By die kruis, by die kruis wil ek bly
Tot die stryd hier benee is volstry
Tot ek eens in die Hemel sal woon
Daar verwissel ons kruis met 'n kroon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar's 'n Dierbare Kruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid