paroles de chanson / Piet Smit parole / Daar's 'n Dierbare Kruis lyrics  | ENin English

Paroles de Daar's 'n Dierbare Kruis

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Daar's 'n Dierbare Kruis par Piet Smit lyrics officiel

Daar's 'n Dierbare Kruis est une chanson en Afrikaans

Daar's 'n dierbare kruis waar my Heiland bewys
Die liefde wat Hy vir my het
Daar is alles voldaan en die vyand verslaan
Daar word ek van sonde gered

By die kruis, by die kruis wil ek bly
Tot die stryd hier benee is volstry
Tot ek eens in die Hemel sal woon
Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

By die dierbare kruis sal ons loflied verrys
Tot eenmaal daarbo om die troon
Want eens is ons tuis in die Vader se huis
Dan wissel ons kruis met 'n kroon

By die kruis, by die kruis wil ek bly
Tot die stryd hier benee is volstry
Tot ek eens in die Hemel sal woon
Daar verwissel ons kruis met 'n kroon
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Daar's 'n Dierbare Kruis

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole à droite de la loupe
3| symbole à droite de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid