song lyrics / Koos Du Plessis / Splinterruit lyrics  | FRen Français

Splinterruit lyrics

Performer Koos Du Plessis

Splinterruit song lyrics by Koos Du Plessis official

Splinterruit is a song in Afrikaans

My oë is 'n splinterruit
Wat bly weerkaats, al kyk ek uit
En ewebeelde dwaal verby
Maar dra onwetend iets van my

Maar ek kan sing as ander vlug
Voor werwelwind en bliksemlig
Want deur die krake in die nag
Sien ek 'n helder, nuwe dag

Die oë is 'n splinterruit
Dus moet jy leer om skerp te kyk
Wie meen jy's blind doen onbewus
Dit wat presies wys wat hy is

Maar ek kan sien as sieners tas na iets wat is en altyd was
Want hoor die reën en wind praat saam en in die kranse dreun 'n naam

My oë is 'n splinterrruit
Wat bly weerkaats, al kyk ek uit
En skewe beelde hink verby
En word onwetend deel van my

Maar ek sal klim en hoër beur
Selfs doringtakke gryp en skeur
Want op die berg se ruwe rug
Is môre ver, maar reeds in sig

Want op die ruwe berg se rug
Is môre ver, maar reeds in sig
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Splinterruit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol to the right of the helmet
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid