song lyrics / Koos Du Plessis / Eendag lyrics  | FRen Français

Eendag lyrics

Performer Koos Du Plessis

Eendag song lyrics by Koos Du Plessis official

Eendag is a song in Afrikaans

Tot skryf met bloed aan die wêreld kronieke
Want die slag om die doop ja gaan voort
Die maag word gevul met debat en rublieke
En al pratende pleeg mense moord

Verkeerd lyk so reg en die erns is laf
En die waarheid klink net soos die leuen
Maar sou ‘n kind vra waarop stuur dit tog af?
Wat antwoord die pa dan die seun?

Eendag word honger gestil
Word profesieë vervul
Sal die bloed eintlik stol, kom die saak op die rol?

Eendag, eendag word die onreg gewreek
Eendag, eendag word die boeie verbreek
En eendag sal kom
Sê vir hom
En eendag sal kom

Maar amptelik word manker en kranker besteel
En prodiël kry die wyse versot
Want wat sleg is reg en wat reg is moet weg
En vyf jaarliks stem elk vir sy god

Want elkeen moet stem of sy rug voel die lem
Vir ‘n leeu of ‘n buffel of vark
En almal vaar mee oor ‘n kleurlose see
In ‘n nuwe verkromde ou ark

Maar eendag word honger gestil
Word profesieë vervul
Sal die bloed eintlik stol, kom die saak op die rol?

Eendag, eendag word die onreg gewreek
Eendag, eendag word die boeie verbreek
En eendag sal kom
Sê vir hom
En eendag sal kom

Eendag, eendag
Eendag, eendag
En eendag sal kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Eendag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid