song lyrics / Koos Du Plessis / As almal ver is lyrics  | FRen Français

As almal ver is lyrics

Performer Koos Du Plessis

As almal ver is song lyrics by Koos Du Plessis official

As almal ver is is a song in Afrikaans

As almal vêr is
Word die hart skielik oud
As die wêreld ‘n ster is
Afsydig en koud

Smee die gordyne
‘n Komplot teen die lig
Krimp die kosyne
En deure sluit dig

As almal vêr is
Vind jy jouself
Waar jy in laaie
In stil hartkamers delf

As almal vêr is
Vind jy jou siel
Weerloos en eensaam
Soos ‘n vrou voor ‘n spieël

As daar geeneen is
Sit jy als op die skaal
Want jy weet wat geleen is
Word eindelik gehaal

Dan kom die waarheid
En besweer elke leuen
Skenk jou weerklaarheid
En laat jou alleen

As almal vêr is
Vind jy jouself
Waar jy in laaie
In stil hartkamers delf

As almal vêr is
Vind jy jou siel
Weerloos en eensaam
Soos ‘n vrou
Voor ‘n spieël
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As almal ver is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the right of the television
3| symbol at the top of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid