song lyrics / Koos Du Plessis / Irma lyrics  | FRen Français

Irma lyrics

Performer Koos Du Plessis

Irma song lyrics by Koos Du Plessis official

Irma is a song in Afrikaans

Eers was alles, alles donker
Om was dit lig
Toe begin 'n liggie flonker en skielik
Was dit dag

En die nag het gekom
Maar die son het gebly
En die branders het sto oor die rotse gegly
In die reënboog se glans want die maan het gedans

En die wêreld was bly oor die nuwe gety
En die rede is jy
Irma, dis jy

En die dag het gekom
Want die donker is dood
En die lig is al om
En waar lig is is hoop

Okal waar die hart bang vir die jare se gang
En die vreugde sal bly al gaan alles verby
Want die vreugde is jy
Irma, dis jy

En die dag het gekom
Want die donker is dood
En die lig is al om
En waar lig is is hoop

Okal waar die hart bang vir die jare se gang
En die vreugde sal bly al gaan alles verby
Want die vreugde is jy

En die vreugde sal bly al gaan alles verby
Want die vreugde is jy
Irma, dis jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Irma lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid