song lyrics / Koos Du Plessis / Middernagtrein lyrics  | FRen Français

Middernagtrein lyrics

Performer Koos Du Plessis

Middernagtrein song lyrics by Koos Du Plessis official

Middernagtrein is a song in Afrikaans

As ek vanaand op die middernagtrein
Stil uit die stad met sy rookmis verdwyn
Moet jy maar voort slaap
Stil ongestoort slaap tot dat
Die son weer skyn

Jy wil my bind en ek wens soms jy kon
Aan hierdie doolhof van glas en beton
Maar soos tevore
Loop al my spore weer terug na die perron

As ek vanaand op die middernagtrein
Stil uit die stad en die rookmis verdwyn
Moet jy maar voort slaap
Stil ongestoort slaap tot dat
Die son weer skyn

Tot dat
Die son weer skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Middernagtrein lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol to the left of the eye
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid