song lyrics / Koos Du Plessis / As Jy Kon My Volg lyrics  | FRen Français

As Jy Kon My Volg lyrics

Performer Koos Du Plessis

As Jy Kon My Volg song lyrics by Koos Du Plessis official

As Jy Kon My Volg is a song in Afrikaans

As jy my kon volg
Op die vleuels van die wind?
Na wêrelde oorkant die maan
Sou jy my spoor in die Melkweg vind?
My tent tussen sterre sien staan?

Want ek is nog jonk
En die wêreld is oud
Sy skadu val ver deur die ruim

Neem nou my hand
Want die nag word koud
En waarom sal ons versuim?

As jy my kon lief hê
Tot alles vergaan
En nooit, ooit die skeiding sou vrees
Sou ons die lewe kon leer verstaan?
'n Oomblik gelukkig kon wees

Maar ons is nog jonk
En die wêreld is oud
En voor ons het almal gefaal

Neem nou my hand
Want die nag is koud
Dis dalk die heel laaste maal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy Kon My Volg lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid