paroles de chanson / Koos Du Plessis parole / As Jy Kon My Volg lyrics  | ENin English

Paroles de As Jy Kon My Volg

Interprète Koos Du Plessis

Paroles de la chanson As Jy Kon My Volg par Koos Du Plessis lyrics officiel

As Jy Kon My Volg est une chanson en Afrikaans

As jy my kon volg
Op die vleuels van die wind?
Na wêrelde oorkant die maan
Sou jy my spoor in die Melkweg vind?
My tent tussen sterre sien staan?

Want ek is nog jonk
En die wêreld is oud
Sy skadu val ver deur die ruim

Neem nou my hand
Want die nag word koud
En waarom sal ons versuim?

As jy my kon lief hê
Tot alles vergaan
En nooit, ooit die skeiding sou vrees
Sou ons die lewe kon leer verstaan?
'n Oomblik gelukkig kon wees

Maar ons is nog jonk
En die wêreld is oud
En voor ons het almal gefaal

Neem nou my hand
Want die nag is koud
Dis dalk die heel laaste maal
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Jy Kon My Volg

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la croix
2| symbole en bas de l'ampoule
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid