paroles de chanson / Koos Du Plessis parole / Vermiste Mense lyrics  | ENin English

Paroles de Vermiste Mense

Interprète Koos Du Plessis

Paroles de la chanson Vermiste Mense par Koos Du Plessis lyrics officiel

Vermiste Mense est une chanson en Afrikaans

Jou naam kom nooit na vore
Nie in grou geregskantore, nie in lêers oor verhore nie
Jou diepste, verste spore loop ook dood

Ek kan dit nie verduur nie, daar's geen saak en geen dossier nie
Nie 'n deur wat nog skarnier nie en die wete jy's nie hier nie word soos lood

Ek bly opsoek na lank vermiste mense
Maar almal bly my oninhaalbaar voor
Die jare skif tot newels voor die lense
En die hart verloor maar mettertyd die spoor
En die hart verloor maar mettertyd die spoor

Die stad bars uit sy nate en die rustelose strate sonder jou is leeg verlate
En ek weet in watter mate ek jou mis

Ons praat soms soos tevore en 'n droom word weer gebore
Maar 'n wêreld lê verlore in die leegheid van die woorde wat daar is

Ek soek vergeefs na lank vermiste mense
Wat om my is, maar onbereikbaar ver
Wat langsaam uitgekring het oor my grense
Nog lokkend, maar afsydig, soos 'n ster

Ek soek vergeefs na lank vermiste mense
Wat om my is, maar onbereikbaar ver
Wat langsaam uitgekring het oor my grense
Nog lokkend, maar afsydig, soos 'n ster
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vermiste Mense

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la cible
2| symbole à droite du nuage
3| symbole en bas de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid