paroles de chanson / Koos Du Plessis parole / Skielik Is Jy Vry lyrics  | ENin English

Paroles de Skielik Is Jy Vry

Interprète Koos Du Plessis

Paroles de la chanson Skielik Is Jy Vry par Koos Du Plessis lyrics officiel

Skielik Is Jy Vry est une chanson en Afrikaans

As niemand van jou hoor nie
As niemand van jou weet nie
Kan jy tog niks verloor nie
Kan niemand jou vergeet nie

As niemand jou bemin nie
As niemand jou ooit raak nie
Kan niemand trou versin nie
Kan niemand jou versaak nie

Dis tog so eenvoudig dis jy, alleenlik jy
En die groter sorge gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie net die vrede bly
Niks om te betaal nie en skielik is jy vry

As jy op niemand leun nie
En niks van iemand vra nie
Hoef niemand jou te steun nie
Hoef niemand jou te dra nie

Dis tog so eenvoudig dis jy, alleenlik jy
En die groter sorge gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie net die vrede bly
Niks om te betaal nie en skielik is jy vry
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Skielik Is Jy Vry

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole à gauche du coeur
3| symbole en bas de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid