paroles de chanson / Koos Du Plessis parole / Om Deur Te Breek lyrics  | ENin English

Paroles de Om Deur Te Breek

Interprète Koos Du Plessis

Paroles de la chanson Om Deur Te Breek par Koos Du Plessis lyrics officiel

Om Deur Te Breek est une chanson en Afrikaans

Om Deur Te Breek

Om deur te breek deur dit wat mense
sien as perk van jou vermoë:
om vas te weet die gees se grense
word bepaal deur wat jy glo
Om van die wȇreld om en in jou
te bewaar vir diѐ wat kom
om alles wat die lewe inhou
na te speur tot by die bron.

Om te verfyn wat onvolmaak is,
die gees se vlugte vas te pen,
om aan te gryp wie ongeraak is,
om skerp te kyk en diep te ken

Om na te streef wat hoog en blink is
en in jou grootheid klein te bly
om te bepeins wat nooit gedink is
en jou neerslae te bely

Om deur te breek deur dit wat mense
sien as perk van jou vermoë
om vas te weet die gees se grense
word bepaal deur wat jy glo
Om voort te gaan as ander ophou
selfs van vooraf te begin
om uit die puin weer te kan opbou
en jou neerslae te oorwin.
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: DU PLESSIS, KOOS DU PLESSIS

Commentaires sur les paroles de Om Deur Te Breek

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole à droite du nuage
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid