paroles de chanson / Koos Du Plessis parole / Die Huistoepad lyrics  | ENin English

Paroles de Die Huistoepad

Interprète Koos Du Plessis

Paroles de la chanson Die Huistoepad par Koos Du Plessis lyrics officiel

Die Huistoepad est une chanson en Afrikaans

Die huistoepad is die pad wat jy vat as jou siel verdor, maar jou oë bly nat
En jy loop maar jy weet jy't die koers vergeet
Lê die huistoepad tussen hoop en weet

Maar die huistoepad is 'n donker pad
Dis 'n opdraand pad, dis 'n dronkaardspad
Dis 'n rowerspad en 'n konkelpad, want die huistoepad is 'n kronkelpad

Die huistoepad is 'n ware pad waar hy jare vul en gevare pad
Dis 'n sloop maer pad en stroop maar pad, want die huistoepad is 'n oop aar pad

Die huistoepad is die pad wat jy vat as jou siel verdor, maar jou oë bly nat
En jy weet en jy weet jy is lank vergeet
Lê die huistoepad tussen hoop en weet

En die huistoepad is 'n somber pad
Dis 'n dink en peins en 'n wonder pad
Dis 'n sukkel en beur en 'n strompel pad, want die huistoepad is 'n kronkelpad

Die huistoepad is 'n hartseer pad, dis 'n enkel pad, dis 'n swart leer pad
Dis 'n snags alleen-deur-die-mot-loop-pad
Want die huistoepad is 'n doodloop-pad
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Huistoepad

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'appareil photo
2| symbole en haut du casque
3| symbole en bas de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid