paroles de chanson / Koos Du Plessis parole / Die Somer Is Verby lyrics  | ENin English

Paroles de Die Somer Is Verby

Interprète Koos Du Plessis

Paroles de la chanson Die Somer Is Verby par Koos Du Plessis lyrics officiel

Die Somer Is Verby est une chanson en Afrikaans

Daar was 'n vroeër tyd
Van drome droom
Van vlinders jag van boom tot boom
Van stil beloftes om die storievuur

Onthou jy, iemand
Het geglimlag
Iemand het geweet
Dat jy en ek tog iewers eendag
Alles
Sou vergeet

En nou's daar niks wat ek kan doen nie
Niks kan ons versoen nie
Dis reeds diep in Junie
Die somer is verby

Want tyd is wind en wind is
Nes 'n kind
Op soek na iets iets vêr en nuut
En so raak hy uiteindelik verdwaal

En daardie aand toe ek
Totsiens sê
Die rook ons half verblind
En jy jou werêld in my hand lê
Was ek net 'n kind

En nou's daar niks wat ek kan doen nie
Niks kan ons versoen nie
Dis reeds diep in Junie
Ons somer is verby
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Somer Is Verby

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole en bas de l'enveloppe
3| symbole à droite du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid