song lyrics / Jan Blohm / Toe Roep Ek Jou Naam lyrics  | FRen Français

Toe Roep Ek Jou Naam lyrics

Performers Jan BlohmRyno Velvet

Toe Roep Ek Jou Naam song lyrics by Jan Blohm official

Toe Roep Ek Jou Naam is a song in Afrikaans

Voor ek nog kon verduidelik
Was jy terug op die plaas
Jy’t gesê dis als net tydelik
Maar nou raak dit te lank

Die slotsom onvermydelik
Met my pêrels in jou hand
‘n Weg trek so geluidelik
Seker net ‘n misverstand

Toe roep ek jou naam
In die middel van die aand
Waar kom jy vandaan?
Sterre of die maan?

En jy vat my saam
As jy iewers heen moet gaan
Jy vat my by die hand
Jy vang my as ek land

Belowe jou die stilte
Wat jy soms na verlang
Ek wens jou net die beste
Waar jy jou hoed mag hang

Hoor jy nog die lied're?
Sing jy dalk nog saam?
Ek soek jou in lerieke
Maar ek dink jy het verdwaal

Toe roep ek jou naam
In die middel van die aand
Waar kom jy vandaan?
Sterre of die maan?

En jy vat my saam
As jy iewers heen moet gaan
Jy vat my by die hand
Jy vang my as ek land

Toe roep ek jou naam (Oe jou naam)
In die middel van die aand (Oe in die aand)
Waar kom jy vandaan? (Oe vandaan)
Sterre of die maan? (Die sterre of die maan?)

En jy vat my saam (Vat my saam)
As jy iewers heen moet gaan (Heen moet gaan)
Jy vat my by die hand (Vat my by die hand)
Jy vang my as ek land
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Toe Roep Ek Jou Naam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid