song lyrics / Jan Blohm / Liefde Maak lyrics  | FRen Français

Liefde Maak lyrics

Performer Jan Blohm

Liefde Maak song lyrics by Jan Blohm official

Liefde Maak is a song in Afrikaans

Al wat ek vra is niks nie meer
As die klank van jou buitekant my deur
En om weer vir jou in die reën te soen
As ek so doodgaan
Sal mooi wees, ek sweer

Jy het my in die reën verlaat
Op so 'n aand het die kind ontslaap
Ek veg die donker en ek waak teen slaap
Om te droom van jou
Is volmaakte wraak

Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my staan?
Wie sal vir my liefde maak
En die stukke saam loop haal?

Vir wie kan ek my liefde maak?
Vir wie kan ek opstaan?
En wie sal met my liefde maak
Voor die bootman my kom haal?
Finaal

Ek kon nooit net jammer sê
Die woorde wou net nooit loop lê
Wat sal oorbly na die storm en reën?
Net stukkende goed
Maar stukkende goed
Kan niemand breek

Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my staan?
Wie sal vir my liefde maak
En die stukke saam loop haal?

Vir wie kan ek my liefde maak?
Vir wie kan ek opstaan?
En wie sal met my liefde maak
Voor die bootman my kom haal?
Finaal

Sou jy jou naam ander lakens dra
Dis warm nou, waar ek jou woordloos vra
En ek's seker hy weet
Ek het vergeet
Net liefde red

Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my staan?
Wie sal vir my liefde maak
En die stukke saam loop haal?

Vir wie kan ek my liefde maak?
Vir wie kan ek opstaan?
En wie sal met my liefde maak
Voor die bootman my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liefde Maak lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid